
Entrepreneurskapsreeks: Wanneer moet 'n mens aanhou druk en wanneer moet 'n mens die droom laat vaar?
Loading player...
Mikhail Edwards is ’n dinamiese entrepreneur met ’n passie vir groei, innovasie en die bou van volhoubare besighede. Met praktiese ervaring in die wêreld van entrepreneurskap bring hy waardevolle insigte oor wat dit regtig verg om ’n idee in ’n suksesvolle onderneming te omskep. Vandag gesels ons met hom oor die uitdagings, lesse en geleenthede wat entrepreneurs in Suid-Afrika in die gesig staar.





