
Kreatiewe aanslag vir eerste besending avokado's na Europa
Loading player...
Daar is ‘n reuse pluimpie vir TransWorld Cargo. In ‘n eerste vir die land is avokadopere vanaf Zambië deur die Walvisbaai-hawe na Rotterdam in Nederland uitgevoer. Terwyl die besending gereed is vir uitvoer, sê Fritz Kaufmann, TransWord Cargo se besigheid-ontwikkelings bestuurder, aan Kosmos 94.1 Nuus, kreatiewe planne moes gemaak word met die kwesbare vrag.

