
Namibië-Rusland Sakeforum kyk na ekonomiese samewerking
Loading player...
Die internasionale betrekkinge en handel-ministerie bied vandag saam met die Namibiese Beleggingsbevordering- en Ontwikkelingsraad die Namibië-Rusland Sakeforum in Windhoek aan. Die forum poog om bilaterale politieke verbintenisse in tasbare kommersiële uitkomste om te sit, en bied 'n platform om ekonomiese samewerking tussen die twee lande te verdiep. Adjunk-handelminister Jenelly Matundu het by die geleentheid gepraat:

