Waar kan jy iemand wat lief is vir die Here ontmoet? Spontaan het die antwoord!

Loading player...
#VreugdeJoy In vandag se tye is dit moeilik om iemand te ontmoet, nog moeiliker wanneer jy iemand met 'n verhouding met die Here soek. Clarice Visser en Carlien Oberholzer van Spontaan wil graag help om die konneksies te maak.
12 Mar Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Fanie Steven Loots deel oor Echoes of Eternity

#VreugdeJoy Fanie Loots, stigter van Harvesters ministries, deel oor sy uitdaging met kanker en oor die boek, Echoes of Eternity - 'n dagstukkie boek met leiding vir pasiënte en hulle versorgers.
20 Nov 2025 1 hr 04 min