Wêreldbiddag vir Vroue
Loading player...
Vandag, 6 Maart is Wêreldbiddag vir Vroue. Die tema vanjaar is: I Will Give You Rest: Come (Matthew 11: 28-30).
Beatie Grobler van Lewende Woord het met Sarina kom gesels oor die krag van gebed en sommer ook vir ons gebid.
Beatie Grobler van Lewende Woord het met Sarina kom gesels oor die krag van gebed en sommer ook vir ons gebid.