Vandag, 6 Maart is Wêreldbiddag vir Vroue. Die tema vanjaar is: I Will Give You Rest: Come (Matthew 11: 28-30). Beatie Grobler van Lewende Woord het met Sarina kom gesels oor die krag van gebed en sommer ook vir ons gebid.
Die eiendomsmaatskappy, KW Edge gaan op 14 Mei 'n verskil maak by Nuwe Hoop Skool. Hulle stap al van 2024 af 'n pad met die skool. Juanita Huisamen en Gerhard Venter van Nuwe Hoop Skool het met Sarina kom gesels. Enigeen kan betrokke raak. alhoewel dit 'n Keller Williams-inisiatief is,…
Baie mense sit met ’n talent of stokperdjie, maar min weet hoe om dit in ’n volhoubare inkomste te omskep. In ons entrepreneurskapsreeks gesels ons met Linda van der Walt oor praktiese wenke, eerlike raad en lesse wat aspirant-entrepreneurs kan help om slimmer, vinniger en met meer selfvertroue te begin…
Ilse Strauss is die direkteur van Internasionale Ontwikkeling by Bridges for Peace, 'n Christenorganisasie van vrywilligers. Sy woon saam met haar gesin in Jerusalem. Sy is tans in Pretoria om by haar ma te wees en ons gesels met haar oor die situasie in die Midde-Ooste.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.