Agriskoops - 24 Februarie 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Elsje Schreuder. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Rovensa Next is ‘n multi-nasionale maatskappy wat  biologiese oplossings bied vir boere wat meer volhoubaar wil boer. Elsje deel belangrike inligting oor een van hulle produkte wat as ʼn belangrike byvoegmiddel vir landbouchemie in die landboubespuitingsproses gebruik kan word.
23 Feb 11PM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 17 Maart 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Tiaan Barkhuizen. Hy is die 2025 TLU Jongboer van die Jaar. Hy het by die onlangse TLU SA Jongboerkonferensie ʼn boodskap vir alle jong boere in die land gedeel. Hy deel hoekom ʼn kompetisie soos hierdie van groot waarde vir jong boere is…
17 Mar 3AM 4 min

Agriskoops - 18 Maart 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Hüsselmann. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Sy vertel ons meer oor die verbrakking van grond. Watter faktore lei tot grondverbrakking en watter produk het Rovensa Next beskikbaar om hiermee te help.
18 Mar 2AM 5 min

Agriskoops - 16 Maart 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Lee Bester van die maatskappy DigitFMS. Hy vertel meer oor die belangrikheid van grensbeheer op jou plaas om aanvalle te keer. DigitFMS bied ’n spesifieke intelligente CCTV-oplossing om ongenooide gaste op jou plaas te keer nog voor hulle die grens oorsteek na jou…
16 Mar 2AM 4 min

Agriskoops - 13 Maart 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy vertel meer oor die maatskappy, hoe hulle opsporingstelsels werk en wie almal daarby kan baat.
13 Mar 1AM 4 min

Agriskoops - 12 Maart 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Tharien Hendrikse. Sy is die Bemarking en Kommunikasie spesialis by Pioneer Suid-Afrika. Sy gesels oor Pioneer se nalatenskap en visie vir die toekoms en wat dit vir landbou beteken. Sy vertel hoe hulle as maatskappy ʼn ryke tradisie van 100-jarige waardes relevant vir…
12 Mar 2AM 3 min