#OntbytMetDoepieEnNina - Landman in Afrikaans

Loading player...
Natasha Jacobs en De Waal Stemmet het by Doepie en Nina Coetzer op #ONTBYT kom kuier om te gesels oor die oorgeklankte TV-reeks, 'Landman', eersdaags op kykNET.
Hulle deel meer oor die storie, die karakters en hoekom die reeks beslis een is om dop te hou!
19 Feb Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Dr. Pieter Groenewald

Minister van Korrektiewe Dienste, Dr Pieter Groenewald, kuier by #ONTBYT saam met Doepie en Nina. Dr Groenewald gesels oor die parool-proses, oorbevolking in ons tronke en die uitdagings wat met onwettige immigrante gepaard gaan.
2 Jul 28 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 2 Julie

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot…
2 Jul 6 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Tasha (Droomland)

Bekend as een derde van BlackByrd, kom vertel Tasha ons meer oor haar nuwe vrystelling se meer intieme en kwesbare kant. Droomland vang daardie stil, amper spookagtige ruimte tussen onthou en loslaat, waar iemand nog by jou bly, lank nadat hulle weg is.
1 Jul 16 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 1 Julie

1 Jul 4 min