Oud-ombud sê oor kondome in gevangenisse

Loading player...
Binnelandse sake-minister Lucia Iipumbu het in die parlement syfers van smokkelary en sodomie in polisieselle onthul, na ‘n vraag deur die IPC. Sodomie en verkragting het die hoogste getalle aangeteken maar owerhede skop vas teen kondoomverskaffing. Plaaslike media berig dat die NamPol Omaheke-streekskommisaris, Ismael Basson, sê kondome is nie noodwendig die oplossing nie en dat inligting oor die gevare van verkragting aangemoedig word. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie by oud-ombudsman John Walters gekry.
18 Feb 2AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Hofsaak-vertragings is vergryping van regte

Reaksie word ontvang oor die elle-lange vertragings by landdroshowe in die land. Sedert Maart regoor die land was 11 892 sake uitgestel met 3 490 wat veroorsaak was deur vertragings in polisieondersoeke. Daar word berig dat polisieondersoeke veral ‘n uitdaging is en dat NamPol eers verdagtes arresteer en dan die…
29 Apr 5AM 1 min

Repokoers bly op 6,5%, redes en reaksie

Indien jy dit misgeloop het, die Bank van Namibië het die repokoers vanoggend onveranderd gelaat op 6,5 persent. Die goewerneur Ebson Uanguta het die redes daarvoor so aangevoer.
29 Apr 5AM 1 min

Ekonoom reageer op onveranderde repokoers

Reaksie word ontvang op die sentrale bank wat die repokoers, soos deur ekonome voorspel, onveranderd op 6,5 persent gelaat het. Ekonoom Kara van den Heever van Momentum het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
29 Apr 5AM 1 min