#OntbytMetDoepieEnNina - Doepie Soek 'n Duifie

Loading player...
Gewonder wat toe gebeur het na al die voorbereiding waarop Doepie was en die event wat hy toe bygewoon het. Wel hier is hoe dit afgespeel het.
16 Feb Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Landman in Afrikaans

Natasha Jacobs en De Waal Stemmet het by Doepie en Nina Coetzer op #ONTBYT kom kuier om te gesels oor die oorgeklankte TV-reeks, 'Landman', eersdaags op kykNET. Hulle deel meer oor die storie, die karakters en hoekom die reeks beslis een is om dop te hou!
19 Feb 15 min