#OntbytMetDoepieEnNina - Ouma Willie en Oupa Piet 70 Jaar getroud

Loading player...
Oupa Piet (98) en Ouma Willie (89) is in Januarie 1956 getroud = 70 jaar, Gesels oor hulle ontmoeting 71 jaar terug op die treinstasie en hoe liefde en vergifnis hulle bymekaar gehou het oor dekades...
12 Feb Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Dr. Pieter Groenewald

Minister van Korrektiewe Dienste, Dr Pieter Groenewald, kuier by #ONTBYT saam met Doepie en Nina. Dr Groenewald gesels oor die parool-proses, oorbevolking in ons tronke en die uitdagings wat met onwettige immigrante gepaard gaan.
2 Jul 28 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 2 Julie

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot…
2 Jul 6 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Tasha (Droomland)

Bekend as een derde van BlackByrd, kom vertel Tasha ons meer oor haar nuwe vrystelling se meer intieme en kwesbare kant. Droomland vang daardie stil, amper spookagtige ruimte tussen onthou en loslaat, waar iemand nog by jou bly, lank nadat hulle weg is.
1 Jul 16 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 1 Julie

1 Jul 4 min