
Ondersoeker O'Sullivan beleef glo hernude aanvalle
Loading player...
Die forensiese ondersoeker Paul O’Sullivan beskryf die mense wat hom beskuldig as misdadigers. Hy het met SABC News gepraat voor sy getuienis voor die parlementêre ad hoc-komitee. O’Sullivan sê hy het 36-jaar lank misdaad ondersoek en gehelp om senior polisiebeamptes agter tralies te sit. Hy sê hernude aanvalle weerspieël vorige teistering, en dat die onwettige besit van telefoonrekords strafregtelik is. O’Sullivan sê hy sal die waarheid aan die komitee ontbloot:

