
Zander van der Westhuizen het tydens die Gospel-program gesels met Brent Dawes -1 Februarie
Loading player...
Zander van der Westhuizen het tydens die Gospel-program gesels met Brent Dawes - die mede-regisseur en skrywer van die nuwe animasie-film: David. Brent vertel tydens die onderhoud hoe die droom ontstaan het en ’n werklikheid geword het. Luister ook hoe die film deur honderde kunstenaars gebou is en hoe Phil Wickham en Lauren Daigle betrokke geraak het. Die film is van internasionale gehalte en is net hier in Kaapstad geskep

