Aktualiteit: Bek-en-klouseer uitbreking kniehalter vee-en-melkboere

Loading player...
Die uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat plaas enorme druk op Suid-Afrika se stoetbedryf, met veilings wat landwyd gekanselleer of uitgestel word en ernstige finansiële verliese vir boere en die breër landbouwaardeketting. Ons gesels nou met ’n Jack Armour van Vrystaat Landbou beter te verstaan wat hierdie krisis beteken, hoe dit bestuur kan word en wat die pad vorentoe is vir die bedryf.
21 Jan 5AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

Groen Vingers Vrydag - 13 Februarie

Dis amper "Val-in-die-tuin"-dag en Jimie Malan van Plantland het so paar luisteraarsvrae kom beantwoord. As jy 'n tuinvraag het, stuur gerus 'n e-pos na online@plantland.co.za
16 Feb 5AM 6 min

Dr Chaland van Zyl: Gesonde ouer-tiener verhoudings

Dr Chaland van Zyl is ’n opvoedkundige sielkundige en stigter van TeenMindsSA, ’n platform wat fokus op die emosionele welstand van tieners en hul gesinne. Sy werk daagliks met tieners en ouers en help om beter begrip, gesonder verhoudings en praktiese oplossings te bou in ’n tyd waar tieners onder…
16 Feb 5AM 17 min

VERSKILMAKERS: The Butterfly Foundation

The Butterfly Foundation het ontstaan uit ’n eenvoudige maar kragtige begeerte: om terug te gee aan die gemeenskap en God se liefde tasbaar uit te leef. Wat begin het as ’n groep vriende met ’n hart vir diensbaarheid, het gegroei tot ’n geloofsgedrewe organisasie wat mense, vaardighede en hulpbronne mobiliseer…
12 Feb 4AM 12 min