PDM het kommer oor afgeskepe Graad 11s

Loading player...
Reaksie word steeds ontvang oor die onlangse eksamen uitslae. Sommige waarnemers meen daar is positiewe groei in vergelyking met vorige jare. Kwessies oor die nuwe gratis tersiêre onderwysstelsel doen egter steeds die rondtes en politieke partye laat van hulle hoor. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die PDM, Inajovandu Katjepunda gepraat.
16 Jan 10AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Landboubeleggings, -winste oorheers Hardap-streeksrede

Landboubeleggings en produksiewinste het die Hardap-streeksrede vandag oorheers, met goewerneur Riaan McNab wat ontwikkelings in sleutelwaardekettings in 2025 uitgelig het. Hy sê die Nasionale Tuinbouprogram het 76 boere bevoordeel, terwyl pluimvee-ontwikkeling 49 boere ondersteun het, en suiwelproduksie 11 boere ondersteun het. McNab het ook gewys op die Japan-befondsde droogteweerbaarheidsprojek wat…
8 Jun 11AM 1 min

Blitsbokke kan net verbeter: afrigter

Rugby: Die Springbok-Sewes se afrigter, Philip Snyman, is uiters trots op sy span en hoe hulle dié seisoen deurgaans presteer het. Die Blitsbokke het hulle Sewes-wêreldreeks-sege opgevolg deur hulle Wêreldkampioenskapstitel suksesvol te verdedig. Tristan Leyds het die toekenning as die Mans-sewes-speler van die jaar verower terwyl hy en sy spanmaat,…
8 Jun 11AM 1 min

Korttermyn-versekering bied meer as finansiële hulp

Korttermynversekering speel 'n kritieke rol om individue te help herstel van onverwagte terugslae, volgens Old Mutual Namibia se Verkope- en Onderskrywingshoof, Johannes Hesekiel. Hy sê kliënte verwag toenemend dat versekeraars nie net finansiële ondersteuning sal bied nie, maar ook duidelike leiding, doeltreffende diens en bystand tydens tye van verlies.
8 Jun 10AM 1 min

Gerekenariseerde leerlinglisensietoetse begin op Okahandja

Die regering het 26,2 miljoen Namibiese dollar belê om leerlinglisensietoetse te rekenariseer en 'n digitale besprekings- en betalingsstelsel in te stel, wat by al 43 NaTIS-sentrums reg oor die land uitgerol sal word. Vervoerminister Veikko Nekundi het die stelsel vandag amptelik by die Okahandja NaTIS-sentrum bekendgestel, waar dit die afgelope…
8 Jun 10AM 1 min