VSA kondig sanksies teen Iranse amptenare aan

Loading player...
Die Amerikaanse departement van Finansies het sanksies aangekondig teen verskeie Iranse amptenare wat verantwoordelik is vir die land se dodelike optrede teen anti-regering betogers. Onder hulle is die land se nasionale hoof van veiligheid, Ali Larijani. Die minister van Finansies, Scott Bessent, sê die sanksies is gerig op 18 individue en entiteite wat die regime gebruik om sanksies teen Iranse olie te ontduik en die opbrengs uit energieverkope weg hou van die Iranse bevolking as die regmatige eienaars:
16 Jan 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Savanna Beef vorder goed

Savanna Beef Processors het in April vanjaar sy Europese Unie-uitvoersertifikaat ontvang en het sedertdien ontbeende, verkoelde of bevrore beesvleissnitte na verskeie Europe lande uitgevoer. Kosmos 94.1 Nuus het met Savanna Beef se uitvoerende hoof, Ian Collard gepraat oor wat hulle planne nou is.
22 May 12AM 1 min

Agoa-verlenging: Namibië moet steeds nuwe markte soek

Amerikaanse president Donald Trump het Agoa, of die Wet op Afrika-groei en -Geleenthede, tot Desember verleng. Namibië is een van die begunstigde Afrika-lande onder die wet, wat belastingvrye handelsvoorregte bied vir uitvoere na Amerika. Daar was al voorheen spanning oor Agoa omdat Trump gedreig het om dit op te hef…
22 May 12AM 1 min

Afrika moet ook datasentrums bou

In die buurland het Cassava Technologies se uitvoerende hoof in Suid-Afrika en Botswana, Ziaad Suleman, tydens 'n Bowmans-seminaar gevra vir meer datasentrums in Afrika, omdat die vasteland steeds afhanklik is van buitelandse infrastruktuur. Suleman sê die datasentrum-mark kan groei van 57,9-miljard Namibiese dollar in 2024 tot 115-miljard dollar in 2030…
21 May 11PM 1 min

Kommer oor VSA inval in Kuba na vliegdekskip aankom

Internasionaal en kommer oor Amerikaanse militêre optrede in Kuba neem toe na die aankoms van die vliegdekskip USS Nimitz en sy groep aanvalskepe Woensdag in die Karibiese See. Washington het dieselfde dag verskeie klagte, insluitend vier van moord, teen voormalige Kubaanse leier Raúl Castro en vyf ander gebring. President Trump…
21 May 11PM 1 min