
Goud en silwer trek aandag, breek rekords
Loading player...
Kenners meen goud sal vanjaar 'n belangrike portefeuljeverskansing bly, met die edelmetaal wat na verwagting teen gemiddeld 4 500 Amerikaanse dollar per fynons sal verhandel. Intussen sal silwerpryse tussen 135 Amerikaanse dollar en 309 dollar kan verhandel. Kosmos 94.1 Nuus het met Suid Afrikaanse ekonoom, Chris Hart gepraat wat sê dit is nie net goud nie. Hy verduidelik.

