Toppresteeder van die 2025 Matriekklas: Abigail Kok

Loading player...
Die matriekklas van 2025 het geskiedenis gemaak met die hoogste slaagsyfer nóg in Suid-Afrika – en die slimme Abigail Kok van York High School in George, is as die algehele toppresteerder in openbare skole en ook die topkandidaat in fisiese wetenskap aangewys is. Sarina en Tanya het met haar gesels haar ongelooflike prestasie, haar toekomsdrome en die harde werk agter die sukses.
14 Jan 6AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

Snoete-goete: Animotion

Wanneer ons aan prosteses dink, dink ons gewoonlik aan mense — maar tegnologie verander ook die lewens van diere wat ledemate verloor het weens beserings, ongelukke of aangebore toestande. Organisasies soos Animotion help om spesiaal-ontwerpte prosteses vir diere te ontwikkel, wat hulle weer mobiliteit, onafhanklikheid en ’n beter lewensgehalte gee…
6 Feb 8AM 8 min

Gemeenskapsfokus: Irene Homes

Christiaan Jooste van Cameleon Hope vertel van die infrastruktuuruitdagings by Irene Homes en doen 'n beroep op die gemeenskap om betrokke te raak.
5 Feb 5AM 3 min