Agriskoops - 7 Januarie 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die hoof van ingenieurswese by die maatskappy FarmRanger, Marius van der Merwe. Hy vertel ons meer van hulle produk wat boere help om die beweging van hulle vee te monitor ten einde verliese weens veediefstal en ander gebeure te beperk.
7 Jan 3AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 6 Februarie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Abdilahi Nuh. Hy is die stigter en uitvoerende hoof van die klimaattegnologie-firma Presto Innovations. Hy gesels oor klimaatsverandering en die rol van boere, entrepreneurs en die jeug om dit een te werk en groen ekonomiese projekte te dryf.
6 Feb 2AM 4 min

Agriskoops - 5 Februarie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die uitvoerende direkteur van die landbouorganisasie Saai, doktor Theo de Jager. Hy gesels oor die rol van georganiseerde landbou organisasies en -strukture en waarvoor boere moet uitkyk wanneer hulle by hierdie strukture betrokke raak.
5 Feb 1AM 4 min

Agriskoops - 4 Februarie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Abdilahi Nuh. Hy is die stigter en uitvoerende hoof van die klimaattegnologie-firma Presto Innovations. Hy gesels oor klimaatsverandering, die impak daarvan op Afrika en Afrika se boere en ook die rol wat die kontinent en boere kan speel om dit teen te werk.
4 Feb 12AM 4 min

Agriskoops - 3 Februarie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Riana Lombard. Sy is die algemene bestuurder by die Suid-Afrikaanse Besproeiingsinstituut, Sabi. Riana vertel meer oor die organisasie wat dan ook hierdie jaar hul 50ste bestaansjaar herdenk.
2 Feb 7PM 3 min

Agriskoops - 2 Februarie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die hoofekonoom van die Landboubesigheidskamer van Suid-Afrika (Agbiz) Wandile Sihlobo. Hy gesels oor die uitdagings van verlede jaar in terme van die bek-en-klouseer uitbreking en die Departement van Landbou se plan om al die vee in die land teen die siekte in te…
1 Feb 11PM 3 min