
'As Trump Kuba oorneem, sal dit goed wees'
Loading player...
Die gebeure in Venezuela het lande in Latyns Amerika senuagtig. President Donald Trump het daarop gesinspeel dat Colombia, Mexiko en selfs Cuba volgende kan wees. Dit is almal lande met linkse regerings. Sky News het met die Britse Sun se hoofredakteur Harry Cole gepraat. Hy sê oorname van Kuba sou ‘n goeie ding wees.

