
Bafana by CAF uitgeskakel
Loading player...
Suid-Afrika is by die Afrikabekertoernooi se rondte van 16 in Rabat in Marokko uitgeskakel na ʼn 2-1-nederlaag teen die vyfmalige kampioene van Kameroen. Doele deur Junior Tchamadeu en Christian Kofane het Kameroen se plek in die kwarteindronde verseker. Evidence Makgopa het Bafana Bafana se enigste doel van die wedstryd in die 87ste minuut aangeteken. Afrigter Hugo Broos sê hy is teleurgesteld met die uitslag:

