
Verbeterde video van Brown-skietery verdagte vrygestel
Loading player...
Amerikaanse ondersoekbeamptes het 'n nuwe verbeterde video en foto vrygestel van die verdagte in die skietery by Brown Universiteit waarin twee studente dood is. Nege mense is gewond by die Ivy League-instelling op Rhode Island. 'n Persoon van belang wat vroeër aangehou is, is intussen vrygelaat. Providence se polisiehoof, Oscar Perez, sê dis duidelik op die video hoe die persoon die gebied voor die misdaad gemonitor het:

