Vandag gesels ons met Esmarie Robbertse van The Potato Foundation – ’n organisasie wat sedert 2007 fokus op die vergete en verwaarloosde kinders in ons gemeenskappe. Met die eenvoudige maar kragtige beeld van ’n aartappel – waar groei onder die grond begin – bring hulle hoop waar dit die minste…
Oor die afgelope feestyd was daar weer 'n toename van troeteldiere wat by diereskuilings in en om Pretoria beland het. Cilla van Wollies het vir Sarina die huidige stand van sake verduidelik.
Melissa wou weet of dit normaal dat haar 6 maande oue seuntjie nies elke keer as hy in die son kom... Dr Andries de Jager Booysen, Pediater by Life Healthcare Eugene Marais beantwoord die interessante vraag.
Die matriekklas van 2025 het geskiedenis gemaak met die hoogste slaagsyfer nóg in Suid-Afrika – en die slimme Abigail Kok van York High School in George, is as die algehele toppresteerder in openbare skole en ook die topkandidaat in fisiese wetenskap aangewys is. Sarina en Tanya het met haar gesels…
Die Geskenkhuisie Kersmark was ‘n groot sukses en die besoekers aan die mark het die Gemeenskapsprojek vir 2025 met soveel liefde en mooi harte ondersteun. Hul het daarop gefokus om toiletware vir behoeftige bejaardes in te samel. Barbara van Rooyen van Die Geskenkhuisie het by Sarina kom draai om die…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.