Agriskoops - 9 Desember 2025

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met JK Basson van JK Basson Familie Trust van Darling in die Wes-Kaap oor melkboerdery. JK Basson boerdery is aangewys as die beste grootskaalse melkboerdery by die 2025 LNR Nasionale Meester-suiwelboertoekennings. Ons hoor by hom wat is hulle geheim om ʼn groot kudde doeltreffend te bestuur.
9 Dec 1AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 12 Desember 2025

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman van Baytrac oor hulle produk Spraytrac. Sy verduidelik hoe boere met hul spuitwerk kan baat by die gebruik van die produk, opleiding wat beskikbaar is en hoe dit op alle spuitmasjiene geïnstalleer kan word.
11 Dec 11PM 4 min

Agriskoops - 11 Desember 2025

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Wandile Sihlobo van die landbou-organisasie Agbiz oor hulle besigheidsentiment-indeks. Boere is oor die algemeen meer positief oor die huidige stand van landbou. Goeie nuus aan die einde van ʼn uitdagende landbou-jaar.
11 Dec 12AM 4 min

Agriskoops - 10 Desember 2025

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Jaco Weideman van Rentech. Hy vertel ons meer oor die gebruik van sonpanele in landbou. Sonpanele word nie net gebruik vir elektrisiteit nie, maar ook om plaaslike mikroklimate te beïnvloed – soos skaduwee, reflektiewe oppervlaktes of gedeeltelike sonplase om gewasgroei en waterdoeltreffendheid te…
10 Dec 4AM 4 min

Agriskoops - 8 Desember 2025

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Elsje Schreuder van die maatskappy Rovensa Next. Sy verduidelik meer oor die pes aartappelblaarmyner en ʼn produk wat hulle beskikbaar het wat spesifiek teen dit werk.
8 Dec 12AM 5 min

Agriskoops - 5 Desember 2025

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman van Baytrac oor hulle produk Spraytrac. Sy verduidelik hoe boere met hul spuitwerk kan baat by die gebruik van die produk en hoe dit in die praktyk werk.
5 Dec 2AM 4 min