
NLU se toep vir landelike misdaad volgende jaar uitgerol
Loading player...
Die NLU is besig om 'n landbou toep te bou wat teen volgende jaar Maart maand in werking sal tree. AgriSA in die buurland staan die plaaslike unie by met ‘n bekwame maatskappy wat ‘n ‘winekelsentrum’ vir die NLU bou met verskillende ‘winkels’ waarvan een die doel van statistiek het. Kosmos 94.1 Nuus het met Tanja Dahl gepraat, die skakelbeampte van die NLU, wat meer inligting deel.

