Snoete-goete: Paddas

Loading player...
Dis somer in Pretoria, en jy hoor hulle al van ’n myl af – daardie kenmerkende kroooaak wat jou laat weet die paddas is wakker en besig! Vandag gesels ek met Willie Landman, natuurliefhebber en paddakenner van die Noordwes Universiteit oor hoekom Pretoria se tuine en dammetjies sulke gewilde kuierplekke vir paddas is, en wat ons van hierdie klein ouens kan leer.
5 Dec 2025 5AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes