Onder-21 Mans-hokkiespan veg voort in Indië

Loading player...
Die Namibiese Onder-21 Mans-hokkiespan speel tans vir die 17de tot 24ste plek by die Junior Wêreldbeker in Indië. Die wedstryd teen Oostenryk het gelykop op 2 elk geëindig in gewone tyd, maar Oostenryk het toe twee doele aangeteken in die doelskietstryd om die wenner te bepaal. Die Namibiese kaptein John-Paul Britz, wat albei doele in gewone tyd aangeteken het, is aan die woord.
4 Dec 2025 9AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Krieket: 2027 Wêreldbeker kan miljoene in Namibië impomp

‘n Ontleding deur Vision Africa toon dat die onder-19 Mans Krieket Wêreldbeker wat in Januarie en Februarie in die hoofstad plaasgevind het ‘n totale ekonomiese impak van 380,77 miljoen Namibiese dollar gehad het. Die verwagting is dat die Krieketwêreldbeker wat geskeduleer is om in Oktober en November 2027 in Suid-Afrika,…
5 Apr 6AM 1 min

Ontwikkeling gedy op Aranos

Die gemeenskap in Aranos is opgewonde oor die nuwe ontwikkeling wat na die dorp kom. Van die baanbrekerswerk vir 'n splinternuwe sportfasiliteit tot die laaste dele van die N$1,2 miljard Gobabis-Aranos-pad, ondergaan die dorp 'n massiewe strukturele transformasie wat gemik is op werkskepping en streeksgroei. Kosmos 94.1 Nuus het met…
5 Apr 5AM 1 min

Itula onkant gevang deur NNN se nuwe adjunkministers

Die amptelike opposisie, die IPC, het kritiek gelewer teen president Netumbo Nandi-Ndaitwah se besluit om haar kabinet te vergroot deur 8 nuwe adjunkministers aan te stel. Kosmos 94.1 Nuus het met die IPC-president Panduleni Itula gesels, wat sê hy was onkant betrap deur Donderdag se aanstellings, veral omdat Nandi-Ndaitwah aanvanklik…
5 Apr 4AM 1 min

Phosa soek volkstemming van president

Die voormalige tesourier-generaal van die ANC, Mathews Phosa, doen 'n beroep op 'n hersiening van die Grondwet in 'n poging om Suid-Afrika se kiesstelsel te herstruktureer. Hy pleit vir die regstreekse verkiesing van die president deur middel van 'n volkstemming deur burgers eerder as die huidige stelsel, waar die president…
5 Apr 3AM 1 min

Artemis II beleef donker kant van maan

Artemis II-ruimtevaarders aan boord van Orion het reeds tweederdes van hul reis na die maan voltooi, met ’n maanverbyvlug wat vir môre geskeduleer is. Teen bykans 3 300 km per uur, is die bemanning tans meer as 304 kilometer van die aarde af, met nog sowat 149 000 kilometer oor…
5 Apr 2AM 1 min