VSA het G20-protokol oortree - SA

Loading player...
Die direkteur-generaal van die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Zane Dangor, sê die VSA se besluit om Suid-Afrika nie na die eerste vergadering van die G20-sjerpas te nooi nie, is 'n oortreding van protokol. Die VSA het Maandag amptelik die G20-presidentskap van Suid-Afrika oorgeneem. Dangor het aan die Parlement gesê hulle het by sjerpas van ander lidlande gehoor van die vergadering wat later vandeesmaand in Washington plaasvind. Die lande het hul afkeuring uitgespreek oor die uitsluiting van Suid-Afrika:
4 Dec 2025 2AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Krieket: 2027 Wêreldbeker kan miljoene in Namibië impomp

‘n Ontleding deur Vision Africa toon dat die onder-19 Mans Krieket Wêreldbeker wat in Januarie en Februarie in die hoofstad plaasgevind het ‘n totale ekonomiese impak van 380,77 miljoen Namibiese dollar gehad het. Die verwagting is dat die Krieketwêreldbeker wat geskeduleer is om in Oktober en November 2027 in Suid-Afrika,…
5 Apr 6AM 1 min

Ontwikkeling gedy op Aranos

Die gemeenskap in Aranos is opgewonde oor die nuwe ontwikkeling wat na die dorp kom. Van die baanbrekerswerk vir 'n splinternuwe sportfasiliteit tot die laaste dele van die N$1,2 miljard Gobabis-Aranos-pad, ondergaan die dorp 'n massiewe strukturele transformasie wat gemik is op werkskepping en streeksgroei. Kosmos 94.1 Nuus het met…
5 Apr 5AM 1 min

Itula onkant gevang deur NNN se nuwe adjunkministers

Die amptelike opposisie, die IPC, het kritiek gelewer teen president Netumbo Nandi-Ndaitwah se besluit om haar kabinet te vergroot deur 8 nuwe adjunkministers aan te stel. Kosmos 94.1 Nuus het met die IPC-president Panduleni Itula gesels, wat sê hy was onkant betrap deur Donderdag se aanstellings, veral omdat Nandi-Ndaitwah aanvanklik…
5 Apr 4AM 1 min

Phosa soek volkstemming van president

Die voormalige tesourier-generaal van die ANC, Mathews Phosa, doen 'n beroep op 'n hersiening van die Grondwet in 'n poging om Suid-Afrika se kiesstelsel te herstruktureer. Hy pleit vir die regstreekse verkiesing van die president deur middel van 'n volkstemming deur burgers eerder as die huidige stelsel, waar die president…
5 Apr 3AM 1 min

Artemis II beleef donker kant van maan

Artemis II-ruimtevaarders aan boord van Orion het reeds tweederdes van hul reis na die maan voltooi, met ’n maanverbyvlug wat vir môre geskeduleer is. Teen bykans 3 300 km per uur, is die bemanning tans meer as 304 kilometer van die aarde af, met nog sowat 149 000 kilometer oor…
5 Apr 2AM 1 min