
Grondoperasies in Venezuela sal binnekort begin - Trump
Loading player...
Die diplomatieke herrie tussen die VSA en Venezuela verdiep. Die telefoongesprek tussen presidente Donald Trump en Nicolas Maduro het nie goed verloop nie en nou is daar nog die twee aanvalle op ‘n vermeende dwelmboot in September. Intussen het Trump, wat volhou die pogings handel oor dwelms, bevestig dat grondoperasies binnekort sal begin.

