VERSKILMAKERS: Orange Day

Loading player...
Vandag gesels ons oor Orange Day SA, ’n nasionale veldtog en geregistreerde nie-winsgewende inisiatief wat Suid-Afrikaners wil verenig teen geslagsgebaseerde geweld. Op Donderdag, 5 Desember 2025, word almal aangemoedig om ’n Orange Day SA-plakker te dra, of oranje aan te trek – ’n eenvoudige, maar kragtige manier om solidariteit te toon en bewustheid te skep. Ons gesels met Heinrich du Preez oor die inisiatief.
1 Dec 2025 1AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

Snoete-goete: Vetbooks4Africa

Sarina gesels met ’n groep toegewyde veeartsenystudente van University of Pretoria Onderstepoort wat boeke, kennis en hoop na diere- en bewaringsprojekte regoor Afrika vat. Dis alles oor liefde vir diere, opleiding en om ’n verskil te maak waar dit regtig saak maak. Lonika Tukker en Calvyn Coetzee sluit by ons…
10 Apr 5AM 13 min

VERSKILMAKERS: Beyond Barriers Foundation

Beyond Barriers Foundation is ’n organisasie wat grense verskuif vir atlete met fisiese gestremdhede. Ná ’n lewensveranderende rugbybesering het stigter Dano Swart besluit om nie net sy eie pad te herdefinieer nie, maar om saam met sy span – insluitend Frans-Hendrik Badenhorst – ’n gemeenskap te bou waar "differently abled"…
9 Apr 5AM 10 min

Entrepreneurskapsreeks: Hoe belangrik is tegnologie?

Mikhail Edwards deel sy kennis en ervaring as entrepreneur en IT-spesialis oor hoe die regte tegnologiese hulpmiddels 'n entrepreneur kan help in hulle reis. He gesels oor die rol van kunsmatige intelligensie, sosiale media en hoe enige besigheidseienaar hierdie bronne kan gebruik tot voordeel van hul onderneming.
8 Apr 6AM 8 min

Artemis II sending - Dr Ruhann Steyn beantwoord al ons vrae

Die Artemis II-sending is besig om terug te keer na die aarde, nadat hul geskiedenis gemaak het, met ruimtevaarders wat dele van die maan gesien wat nog nooit tevore deur menslike oë waargeneem is nie. Met rekordafstande vanaf die aarde en baanbrekers-waarnemings van die maanoppervlak, bring dié sending nuwe insigte…
8 Apr 4AM 11 min