
As jy nie diens lewer nie, sal mense nie vir jou stem nie
Loading player...
Dit wil voorkom asof Swapo skoonskip gemaak het en lei ver voor in verkiesingsuitslae. Die IPC het ver teruggesak en so ook die Affirmative Repositioning-beweging en die LPM. Verskeie onafhnaklike kandidate het baie goed vertoon in die streeksverkiesings. Kosmos 94.1 Nuus het met politieke ontleder, dr. Ndumba Kamwanyah wat sê president Netumbo Nandi-Ndaitwah het nuwe lewe in Swapo geblaas.

