Op vandag se Agriskoops gesels ons met Arno Moore van BISA (Bio-Insectaries SA) Hy gesels verder BISA se vlieg parasiete vir biologiese vliegbeheer. Hy verduidelik hoe die wespe self aanteel waar hulle vrygelaat word, hoe dit uiterste toestande soos koue winters oorleef en dat dit geen gevaar vir mense of…
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die direkteur van die SA Rooibosraad, Dawie de Villiers. Hy praat oor 'n program waarin Rooibos-saad na die Internasionale Ruimtestasie gestuur sal word om te sien hoe dit op ruimtetoestande reageer. Hy verduidelik hoe die program nie net Suid-Afrika se landbou-erfenis en wetenskaplike…
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die operasionele bestuurder van die organisasie Ikusasa, Raymond Baker. Hy verduidelik wie Ikusasa is en wat hulle boerderye bied. Hy deel van hulle suksesverhale en die organisasies en betrokkenheid in die landboubedryf.
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die hoofbestuurder van TLU SA, Bennie van Zyl. Hy gesels oor insetkoste teenoor winsgewendheid, veral met ʼn uitdagende seisoen wat vir boere voorlê in terme van voorspellings van ʼn super El Niño. Hy deel TLU SA se advies hoe boere ʼn gesonde balans…
Op vandag se Agriskoops gesels ons met At van Schalkwyk van World Focus Agri. Hy gesels oor oor mikrofyn Kalk en gips. Hy verduidelik wat mikrofyn kalk en gips is, hoe dit werk, wanneer dit toegedien kan word en ook wat die voordele daarvan is.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.