
Landdroste wag nog om enigiets te hoor
Loading player...
Streeksbeamptes moet ingesweer word en die staking deur landdroste duur voort. Lynminister James Sankwasa het reeds gewaarsku dat hy administrateurs sal moet aanstel as beamptes nie Woensdag ingesweer kan wees nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Florian Beukes, wat die landdroste verteenwoordig gepraat. Justisie sal blykbaar vanmiddag ‘n perskonferensie hou maar hy sê hulle wag nog.

