
Twee nasionale wagte kritiek in die hospitaal na skietery
Loading player...
President Donald Trump het die skietvoorval op twee soldate van die Wes-Virginiese Nasionale Wag naby die Withuis in Washington DC veroordeel en beskryf dit as terrorisme. Die wagte was besig met hoësigbaarheid-patrollies toe ʼn verdagte op hulle losbrand en ernstig wond. Owerhede sê die skieter, wat vasgetrek is, is van Afghanistan en het Amerika in 2021 binnegegaan. FBI-direkteur, Kash Patel, sê die soldate is tydens ʼn gruwelike daad van geweld brutaal aangeval:

