
Guterres bepleit vir veiligheid vir vroue, meisies
Loading player...
Vandag is die Internasionale Dag vir die Uitwissing van Geweld teen Vroue en die VN se sekretaris-generaal Antonio Guterres sê die tipe geweld is 'n wêreldwye plaag, versterk deur die reikwydte en spoed van tegnologie in ons digitale era. Hy sê die wêreld kan nie toelaat dat digitale ruimtes nog 'n plek is waar vroue en meisies onveilig is nie.

