#OntbytMetDoepieEnNina - The Corrs

Loading player...
Ons het die voorreg gehad om te gesels met Sharon Corr van The Corrs wat die komende naweek in Pretoria optree.
17 Nov 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Dr. Pieter Groenewald

Minister van Korrektiewe Dienste, Dr Pieter Groenewald, kuier by #ONTBYT saam met Doepie en Nina. Dr Groenewald gesels oor die parool-proses, oorbevolking in ons tronke en die uitdagings wat met onwettige immigrante gepaard gaan.
2 Jul 28 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 2 Julie

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot…
2 Jul 6 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Tasha (Droomland)

Bekend as een derde van BlackByrd, kom vertel Tasha ons meer oor haar nuwe vrystelling se meer intieme en kwesbare kant. Droomland vang daardie stil, amper spookagtige ruimte tussen onthou en loslaat, waar iemand nog by jou bly, lank nadat hulle weg is.
1 Jul 16 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 1 Julie

1 Jul 4 min