
Trump gaan voort om verslaggewers te verneder en beledig
Loading player...
Die atmosfeer in die perskonferensie in die Oval Office ten tyde van Amerikaanse president Donald Trump en die kroonprins van Saoedi-Arabië, Mohammed bin Salman se ontmoeting, was by tye vyandig. Trump het 'n verslaggewer van ABC News wat hom gevra het hoekom hy nie die Epstein lêers onmiddellik vrystel nie verneder, en bygevoeg dat hy dink die nuusstasie se lisensie moet onttrek word. Luister self.

