
G20-paneel beveel skuldfinansieringsinisiatief vir Afrika-lande aan
Loading player...
Die G20 deskundige paneel oor Afrika beveel ʼn nuwe skuldfinansieringsinisiatief aan vir lae-inkomste- en kwesbare lande. Baie lande, sommige op die Afrika-vasteland, verwag binne die volgende vyf jaar ʼn hoogtepunt in hul huidige skuldverpligtinge. Die paneel onder voorsitterskap van die gewese minister van Finansies, Trevor Manuel, het gister sy verslag aan president Cyril Ramaphosa oorhandig. Manuel sê ander aanbevelings is dat ʼn multilaterale soewereine skuldresolusie-meganisme gebou word wat deursigtig en doeltreffend is:

