Prembaba's: die uitmergelende NICU-pad en hoe om ouers te ondersteun

Loading player...
As deel van Wêreld Prembaba-week, gesels ons daagliks met Prof Welma Lubbe van littlesteps.co.za
Vandag kyk ons na hoe uitputtend en uitdagends die NICU-pad vir nuwe ouers kan wees en hoe 'n mens liefde en ondersteuning in hierdie tyd kan bied.
17 Nov 2025 5AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes