Prembaba's: uitdagings en wenke vir die eerste maande

Loading player...
Wanneer 'n baba te vroeg gebore word, is daar dikwels baie uitdagings wat daarmee saamkom. Prof Welma Lubbe, direkteur van Navorsingseenheid vir kwaliteit in verloskunde en verpleegkunde, verduidelik wat ouers kan verwag en gee praktiese wenke vir daardie eerste paar maande. Sy praat ook oor die belangrikheid van borsvoeding spesifiek vir prem-babatjies.
17 Nov 2025 5AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes