Prembaba's: Waarom word ouderdomme aangepas?

Loading player...
Het jy al gehoor dat die ouers van 'n vroeggebore baba sal verwys na hul geboorte ouderdom en dan hul "corrected age" gee? Al ooit gewonder wat die rede hiervoor is? Prof Welma Lubbe, direkteur van Navorsingseenheid vir kwaliteit in verloskunde en verpleegkunde aan die NWU verduidelik.
18 Nov 2025 6AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes