
Instituut in SA gestig vir radioaktiewe afval
Loading player...
Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê Suid-Afrika het die nasionale instituut vir die verwydering van radioaktiewe afval gestig om alle radioaktiewe afval in die land te verwyder. Hy sê Vaalput se lae- en intermediêre afvalverwydering sal belangrik wees en sluit in die verwydering van Koeberg se langtermyn-bedryfsafval vir 'n bykomende 20 jaar. Ramokgopa sê Vaalputs verskaf verwyderingskapasiteit om 'n kernprogram van tien gigawatt te handhaaf:

