
Trump maak ommekeer oor Epstein-lêers
Loading player...
President Donald Trump van Amerika het ʼn beroep op Republikeine in die Huis van Verteenwoordigers gedoen om te stem dat die Jeffrey Epstein-lêers bekendgemaak word. Sy ommekeer word daaraan toegeskryf dat talle Republikeine aangedui het hulle is bereid om hierdie week weg te breek wanneer die Huis oor die Epstein Files Transparency Act stem. Trump sê hulle het niks om weg te steek nie en kritiseer die Republikeinse verteenwoordiger, Thomas Massie, wat ʼn medeborg van die wetsontwerp is:

