
AfriForum vra G20-lande vir druk vir eiendomsregte in SA
Loading player...
AfriForum het die G20-lande gevra om te versoek dat eiendomsregte in Suid-Afrika gerespekteer word en doeltreffende stappe gedoen word om plaasmoorde te bekamp. AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel, sê plaasmoorde en die minagting van eiendomsregte in Suid-Afrika het reeds 'n regstreekse negatiewe uitwerking op die komende G20-beraad gehad, met Amerika wat besluit het om die beraad as gevolg van hierdie kwessies te boikot:

