
Motorsport seisoen sluit op hoë noot af
Loading player...
Dit was twee dae se uitmergelende Shell V Power M+Z Motors-tydren en dit was ook die sesde en laaste weergawe vir die jaar. Alles het vlot verloop op Swakopmund en Francois Lottering van Motor Media Namibia het al die uitslae.

