
Hardap se koringoes op meer as 13 000 ton geraam
Loading player...
Bedrywighede by die Hardap-skema vertoon goed met die koringoes wat tans ingebring word. Die produsente is gelukkig en berei ook voor vir die komende plantseisoen. Dawie De Klerk, die voorsitter van die Hardap Boerevereniging het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.

