EU-ambassadeur praat oor Namport se Lüderitz-planne

Loading player...
Die Europese Unie het 13 miljoen Namibiese dollar toegewy om die beplanning vir die uitbreiding van die Lüderitz-hawe by Angra-punt te ondersteun. Die ooreenkoms is onderteken met die Hawe van Rotterdam en Namport. Kosmos 94.1 Nuus het met Ana Beatriz Martins, die EU-ambassadeur in Namibië, gepraat wat die belangrikheid van die samewerking uiteengesit het.
14 Nov 2025 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Brent styg met 23% in 24 uur

‘n Reuse-skok wag op motoriste in April met onderverhalings in veral diesel wat in die buurland om meer as 4 Suid-Afrikaanse rand gerapporteer word. Brent ru-olie verhandel tans op 115 Amerikaanse dollar ‘n vat en het in sewe dae met meer as 31 persent gestyg en in die afgelope 24…
9 Mar 12AM 1 min

Hai||om se eis die week in die hof

Die Hai||om-vereniging het regstappe teen die Namibiese regering van stapel gestuur om erkenning te eis vir voorvaderlike grondregte in die Etosha Nasionale Park en omliggende gebiede. Die groep sê die saak is daarop gemik om meer as 'n eeu van onteiening aan te spreek. Die Regshulpsentrum se prokureur, Corinna Van…
9 Mar 12AM 1 min

Buitelanders gewerf vir hoërhof-agterstand

Die Regterlike Dienskommissie het planne aangekondig om 'n beperkte aantal buitelandse regters te werf om in die siviele stroom van Namibië se hoërhof te dien. In 'n mediaverklaring sê die kommissie dié besluit volg op 'n volgehoue tekort aan geskikte gekwalifiseerde plaaslike kandidate en toenemende druk op die hof vanweë…
8 Mar 11PM 1 min

Operasies by Steve Biko uitgestel oor lugversorging

Die DA in Gauteng eis dat die provinsiale Departement van Gesondheid dringend die lugversorging in die Steve Biko Hospitaal in Pretoria moet laat regmaak. Die party sê pasiënte is hewig ontsteld omdat chirurgie vir meer as 'n maand vertraag is weens voortdurende probleme met die lugversorging in operasiesale. Talle angstige…
8 Mar 11PM 1 min

Kerk moet groter rol in gemeenskap speel, sê Witbooi

Visepresident Lucia Witbooi het ‘n beroep op die Raad van Kerke in Namibië gedoen om hul lede aan te spoor om meer aktief in hul gemeenskappe betrokke te raak. Witbooi het tydens die Wêreldbiddag vir Vroue in Windhoek gesê kerke speel ‘n belangrike rol om eenheid en transformasie in gemeenskap…
8 Mar 7AM 1 min