Aktualiteit: Aprav bekommerd oor onreëlmatighede by Padongelukfonds

Loading player...
Die Padongelukfonds (POF) is tans in die spervuur ná bewerings van wanbestuur, onwettige prosedures en grootskaalse administratiewe verval. Tydens ʼn mediakonferensie in Pretoria het die Vereniging vir die Beskerming van Padongelukslagoffers (Aprav) ’n dringende beroep gedoen op die minister van vervoer om in te gryp. Pieter de Bruyn, uittredende voorsitter van Aprav, het ernstige kommer uitgespreek oor die POF se finansiële bestuur, onwettige eisvorms en die skorsing van sleutelpersoneel... alles faktore wat duisende slagoffers sonder hul regmatige vergoeding laat.
12 Nov 2025 5AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes