
Namibië en Duitsland moet weg beweeg van tradisionele skenkings
Loading player...
Amptenare van Namibië en Duitsland hou tans driedaagse bilaterale onderhandelinge in Lüderitz oor NDP6 se teikens. Die direkteur-generaal van die Nasionale Beplanningskommissie, Kaire Mbuende, sê dat die twee lande weg moet beweeg van tradisionele bystand tot wesenlike beleggings in verskeie sektore. Die onderhandelinge sal na verwagting Donderdag afsluit. Mbuende het meer.

