#WeeksdaeVibesMetVenita - Lunae Lane | 14 Oktober

Loading player...
Lunae Lane blaas nuwe asem in die rock-n-roll wêreld in met hul nuwe enkelsnit “Now You Know.”
Hierdie Johannesburgse band gesels met Venita oor hoe hulle country, folk, blues en rock in ’n unieke klank omskep wat skree dis LUNAE LANE.
14 Oct 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus met Venita - Skuins Na Twee | 5 Februarie

Hierdie week sit Venita Skuins Na Twee op jou radar en op jou speellys! Jacobus 'Roof' Brink gesels oor sy nuwe projek wat hy saam met Dirk Schenck aanpak. Hy vertel meer oor hulle eerste enkelsnit 'Bella Boklam' en planne vir nog musiek die jaar.
5 Feb 21 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Casey Lowery | 2 Februarie

Casey Lowery gesels met Venita oor sy spontane besluit om weer vir die mense van Suid-Afrika te kom kuier.Hulle gesels oor hoe hy musiek en sosiale media bestuur, EN die storie agter sy nuutste enkelsnit "DEEP".
2 Feb 20 min

#ALT-Fokus - Thys Nortje | 29 Januarie

Hierdie week se HOOF FOKUS is Thys Nortje. Hy gesels oor sy liefde vir musiek en hoe hy gegroei het die afgelope paar jaar. Hy kom deel ook sy nuutste enkelsnit 'HOE MOOI' met Venita.
29 Jan 30 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Rock The Boat | 27 Januarie

Hulle is TERUG om die VIBE in #WeeksdaeVibesMetVenita te sit! Rock The Boat is Venita se eerste gaste vir #CountryVibes vir die jaar en hulle vat die tyd om te gesels oor wat hulle mee besig was, watter opwinde projekte vir hulle voorlê, EN OOK hulle nuutste enkelsnit 'BEFORE WE…
27 Jan 20 min